Thursday, June 23, 2022

πŸ’ Troukiekie-kompetisie πŸ’

Jan 2020-Junie 2022: Bruide skryf sΓ³ in!
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Is jy enige tyd sedert die begin van 2020 getroud? 

Indien wel, wil ons vir jou R10 000 gee as lesers jou troufoto kies as die wenner van ons Troukiekie-kompetisie. 
Dit is wat op die spel is indien jy sedert 1 Januarie 2020 is, of voor, of op 30 Junie 2022 die ja-woord gee. 
Die enigste vangplek is dat jy steeds getroud moet wees teen die einde van die kompetisie om vir die prys in aanmerking te kom.

Volg die skakel om nou in te skryf vir net R66.00 per foto!      

No comments:

Post a Comment